Weerlig Van Die Ongeloof (Afrikaans, Paperback)


Johann de Lange, wat in 2011 die Hertzogprys vir poesie ontvang het vir sy bundel Die algebra van nood (2009), bevestig met hierdie bundel kwatryne sy meesterskap. Die bundel bestaan uit 100 kwatryne wat in ses afdelings verdeel is. Binne die klein bestek van vier reels kry De Lange dit telkens reg om kort flitse – byna soos weerlig – van betekenis aan die leser oor te dra. Dit is haas onmoontlik om die groot verskeidenheid temas wat in hierdie gedigte aangeraak word, saam te vat. Daar is liefdesverse, verse oor voels, plante, verwysings na ander skrywers wat wissel van die ou Grieke Theognis en Anakreon tot by Afrikaanse digters soos Joan Hambidge en Sheila Cussons, daar is kort besinnings oor verganklikheid en die tydloosheid van 'n by wat in amber gevang is, verlies en die dood. Bowenal demonstreer die digter hier op verbluffende wyse wat met die digtheid van digterlike taal vermag kan word.

R153
List Price R160

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1530
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Johann de Lange, wat in 2011 die Hertzogprys vir poesie ontvang het vir sy bundel Die algebra van nood (2009), bevestig met hierdie bundel kwatryne sy meesterskap. Die bundel bestaan uit 100 kwatryne wat in ses afdelings verdeel is. Binne die klein bestek van vier reels kry De Lange dit telkens reg om kort flitse – byna soos weerlig – van betekenis aan die leser oor te dra. Dit is haas onmoontlik om die groot verskeidenheid temas wat in hierdie gedigte aangeraak word, saam te vat. Daar is liefdesverse, verse oor voels, plante, verwysings na ander skrywers wat wissel van die ou Grieke Theognis en Anakreon tot by Afrikaanse digters soos Joan Hambidge en Sheila Cussons, daar is kort besinnings oor verganklikheid en die tydloosheid van 'n by wat in amber gevang is, verlies en die dood. Bowenal demonstreer die digter hier op verbluffende wyse wat met die digtheid van digterlike taal vermag kan word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

July 2011

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

213 x 137 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

76

ISBN-13

978-1-86919-451-2

Barcode

9781869194512

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-451-9



Trending On Loot