Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word.
Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word.
Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde.
Imprint | Protea Boekhuis |
Country of origin | South Africa |
Release date | July 2009 |
Availability | Expected to ship within 4 - 8 working days |
Authors | W. J Henderson |
Dimensions | 225 x 150mm (L x W) |
Format | Paperback |
Pages | 240 |
ISBN-13 | 978-1-86919-250-1 |
Barcode | 9781869192501 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-86919-250-8 |