Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (Paperback)


Die tradisie van die pryslied het in die afgelope paar jaar wyd bekend geraak. Hierdie bundle bevat 'n versameling liedere in hierdie genre, maar dis eiesoortig in die sin dat dit spesifiek deur Basotho-trekarbeiders geskep is en deur hulle uitgevoer word. Dit gee die leser 'n wye blik op die verskeurde wereld van hierdie swerwer-sangers. Aan die een kant is daar die ervarings van hul landelike wereld van herkoms. Daar is liriese beskrywings van die natuur en die vanselfsprekende intergrasie tussen die mens, die tasbare leefwereld en die magiese sfeer. Wanneer die sanger uit nood besluit om sy brood om die myne to gaan verdien, lei dit tot 'n ontwortelde swerwerbestaan gekenmerk deur vervreemding en identiteitsverlies. Die werker-sanger is iemand wat tussen twee werelde leef en nie werklik aan een van die twee behoort nie. Die sekerste van die twee, maar ook die ontredderendste, is die van die mynwerker. Hier word hy in werklikheid gereduseer tot 'n implement of 'n stuk gereedskap: "Ek is die kruiptrekker van die myn, manne"; en "My identiteit het aan my skopgraaf vasgegroei." Die nuwe realiteit is die van die ontsetting van mynongelukke, die verbrokkeling van die huislike sfeer, die verlies van 'n geliefde weens ontrou.

R329
List Price R355
Save R26 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3290
Delivery AdviceShips in 7 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die tradisie van die pryslied het in die afgelope paar jaar wyd bekend geraak. Hierdie bundle bevat 'n versameling liedere in hierdie genre, maar dis eiesoortig in die sin dat dit spesifiek deur Basotho-trekarbeiders geskep is en deur hulle uitgevoer word. Dit gee die leser 'n wye blik op die verskeurde wereld van hierdie swerwer-sangers. Aan die een kant is daar die ervarings van hul landelike wereld van herkoms. Daar is liriese beskrywings van die natuur en die vanselfsprekende intergrasie tussen die mens, die tasbare leefwereld en die magiese sfeer. Wanneer die sanger uit nood besluit om sy brood om die myne to gaan verdien, lei dit tot 'n ontwortelde swerwerbestaan gekenmerk deur vervreemding en identiteitsverlies. Die werker-sanger is iemand wat tussen twee werelde leef en nie werklik aan een van die twee behoort nie. Die sekerste van die twee, maar ook die ontredderendste, is die van die mynwerker. Hier word hy in werklikheid gereduseer tot 'n implement of 'n stuk gereedskap: "Ek is die kruiptrekker van die myn, manne"; en "My identiteit het aan my skopgraaf vasgegroei." Die nuwe realiteit is die van die ontsetting van mynongelukke, die verbrokkeling van die huislike sfeer, die verlies van 'n geliefde weens ontrou.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Van Schaik Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

March 2004

Availability

Expected to ship within 7 - 10 working days

Authors

Translators

,

Dimensions

245 x 170mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

171

ISBN-13

978-0-627-02525-9

Barcode

9780627025259

Categories

LSN

0-627-02525-0



Trending On Loot