Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)


Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg, hy is pligsgetrou by die skool en steur hom nie juis aan meisies nie. 'n Skoolpraatjie oor MIV en Vigs skok hom vreeslik. Min weet hy watter skokkende nuus Alfred oor Kersfees met hulle gaan deel.

Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

R91
List Price R103
Save R12 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg, hy is pligsgetrou by die skool en steur hom nie juis aan meisies nie. 'n Skoolpraatjie oor MIV en Vigs skok hom vreeslik. Min weet hy watter skokkende nuus Alfred oor Kersfees met hulle gaan deel.

Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Heinemann Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Reading Is Easy

Release date

December 2012

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

200 x 126 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

40

Edition

2nd ed

ISBN-13

978-0-7962-4543-4

Barcode

9780796245434

Languages

value

Categories

LSN

0-7962-4543-6



Trending On Loot