Leer Ken Emosies 1: 'n Kwaai Katjie (Afrikaans, Hardcover)

,
Dit is die storie van 'n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!

Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.


R55
List Price R70
Save R15 21%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles550
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dit is die storie van 'n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!

Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Fantasi Books (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Leer Ken Emosies Saam met Katjie

Release date

March 2020

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Illustrators

Dimensions

162 x 160 x 8mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

32

ISBN-13

978-1-928446-25-5

Barcode

9781928446255

Languages

value

Categories

LSN

1-928446-25-6



Trending On Loot