Bibi Babbelbek Praat Tot Sy Blou Word (Afrikaans, Paperback)


Bibi woon by haar ouma in ’n huisie teen die berg. Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie.

Op ’n dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ’n orkaan aankom. Sy probeer die dorpenaars waarsku, maar niemand luister na haar nie.

Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat skinderpraatjies mense kan seermaak en bevat pragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.


R161
List Price R211
Save R50 24%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1610
Delivery AdviceShips in 7 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Bibi woon by haar ouma in ’n huisie teen die berg. Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie.

Op ’n dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ’n orkaan aankom. Sy probeer die dorpenaars waarsku, maar niemand luister na haar nie.

Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat skinderpraatjies mense kan seermaak en bevat pragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot