Storieboom (Afrikaans, Paperback)


Die boek sal leerders aan die lees kry en aan die lees hou. Oxford storieboom leesboek 3 is geskryf in vandag se taal vir vandag se kinders. Dit gaan oor sake van die dag: tsoenamis, opwindende China, n oomblik saam met een van ons eie Olimpiese swemhelde, hoe om jouself in te burger (en maats te maak) in die vreemde ... tot 'n yskas wat praat. Van die beste skrywers in Afrikaans dra by: Antjie Krog, Marita van der Vyver, Francois Bloemhof, Philip de Vos, George Weideman, Pieter W. Grobbelaar en Danie Marais. Die tekste sal tot elke Suid-Afrikaanse kind spreek ongeag leesvaardigheid of agtergrond. Dit dek die lewe soos hulle dit ken, waar hulle ook al vandaan kom. Humor loop soos 'n draad deur die leesboek (soos die illustrasies getuig). Interessante koerantbrokkies bring ook verre werelddele tot binne-in die klaskamer. Al praat die Afrikaans van Leesboek 3 padlangs, getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Die bundel is saamgestel deur Rachelle Greeff, skrywer en boekeredakteur.

R238
List Price R257
Save R19 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2380
Delivery AdviceShips in 6 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die boek sal leerders aan die lees kry en aan die lees hou. Oxford storieboom leesboek 3 is geskryf in vandag se taal vir vandag se kinders. Dit gaan oor sake van die dag: tsoenamis, opwindende China, n oomblik saam met een van ons eie Olimpiese swemhelde, hoe om jouself in te burger (en maats te maak) in die vreemde ... tot 'n yskas wat praat. Van die beste skrywers in Afrikaans dra by: Antjie Krog, Marita van der Vyver, Francois Bloemhof, Philip de Vos, George Weideman, Pieter W. Grobbelaar en Danie Marais. Die tekste sal tot elke Suid-Afrikaanse kind spreek ongeag leesvaardigheid of agtergrond. Dit dek die lewe soos hulle dit ken, waar hulle ook al vandaan kom. Humor loop soos 'n draad deur die leesboek (soos die illustrasies getuig). Interessante koerantbrokkies bring ook verre werelddele tot binne-in die klaskamer. Al praat die Afrikaans van Leesboek 3 padlangs, getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Die bundel is saamgestel deur Rachelle Greeff, skrywer en boekeredakteur.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oxford University Press Southern Africa

Country of origin

South Africa

Series

Storieboom

Release date

December 2005

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

Dimensions

238 x 168 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

120

ISBN-13

978-0-19-576065-1

Barcode

9780195760651

Languages

value

Categories

LSN

0-19-576065-4



Trending On Loot