Silwerspoor Van Die Maan (Afrikaans, Paperback)


Zara is vasbeslote om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.

Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwer munte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het.

Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste ’n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie.


R79
List Price R110
Save R31 28%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles790
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Zara is vasbeslote om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.

Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwer munte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het.

Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste ’n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Release date

July 2023

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Dimensions

170 x 105 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

192

ISBN-13

978-1-77635-928-8

Barcode

9781776359288

Languages

value

Categories

LSN

1-77635-928-3



Trending On Loot