Loer oor die skouers van ambagsmense. Dis die maklikste en lekkerste manier.
Hier’s ’n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Loer oor die skouers van ambagsmense. Dis die maklikste en lekkerste manier.
Hier’s ’n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.
Goeie dag, My dogter, Bea, het "Om te skryf" (tweede uitgawe), vir my bestel nav 'n berig in Die Burger (11.6.2022). Welke soet genot om die dikke boek, 'n ware woord juweel, teen die hart te kan aandruk.. die malsheid van woorde se rangskik, te kan pluk uit die boom van kennis en smaak!! My seun, Jaco, ernstig gehoorgestrem (dog die wonder van 'n kogliêre inplanting!!), ook 'n besondere liefhebber van die skryfkuns, het ten tyde sy besoek die ander dag, summer geblaai na Dana Snyman se "Ouma ni gr8, so Roi-^ gan ky-ir", en dit sodanig geniet dat hy nie kan wág dat sy moeder hierdie skatkis van woord- gebeur, in sy 2 hande kan plaas vir die indrink, leer, maar meer, suiwer genot, daarvan nie.. Baie dankie aan Van Schaik Uitgewers vir die besondere ervaring om te kan "loer oor die skouers van ambagsmense". Vriendelik die uwe, Joanie Mostert Louis Trichardt str nr 10 Goodwood 7460 Sel: 082 787 6894
Imprint | Van Schaik Publishers |
Country of origin | South Africa |
Release date | June 2022 |
Availability | Expected to ship within 7 - 10 working days |
Dimensions | 245 x 170 x 38mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 628 |
Edition | 2de Uitgawe |
ISBN-13 | 978-0-627-03950-8 |
Barcode | 9780627039508 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-627-03950-2 |