Kobra (Afrikaans, Paperback)


Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?

Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.

Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!


R314
List Price R365
Save R51 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3140
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?

Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.

Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)

Reviews

'n Lekker leesboek wat mens nie kan neersit nie. Dit is spanningsvol met 'n dramatiese en soos gehoop, onverwagte einde. Die enigste kritiek is dat die karakterontwikkeling van Griesel, die hoofkarakter, self so bietjie onverwags is en nie baie aandag aan wat 'n baie interessante agtergrondkommentaar kon gewees het, gee nie. Dit is wel lekker om die plekke waar mens self fietsgery toe jy klein was en later 'n skroewedraaier moes gaan koop het, of op treinstasies waar mens rondgehang het op pad fliek toe, raak te lees. Die boek sit lekker op die tong en in die hart. Skryf nog Deon, Afrikaans dans in jou pen.




Trending On Loot