Handgemaakte Kaartjies in 'n Kits (Afrikaans, Paperback)

,
'n Handgemaakte kaartjies in 'n kits is net wat jy nodig het om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Dit is 'n titel propvol idees en aanwysings om vinnig en maklik jou eie kaartjies te maak – veral vir daardie besonderse geleenthede wanneer jy jou familie en vriende spesiaal wil laat voel. Boonop sal dit jou net 'n appel en 'n ei kos, en dis veel meer persoonlik en skeppend as gekoopte kaartjies. Die volkleurboek spog onder meer met: 54 volkleurfoto's met idees vir handgemaakte kaartjies; volledige aanwysings oor hoe om elke kaartjie perfek te maak; alles wat jy benodig om elke kaartjie te kan maak; 'n lys met toerusting en gereedskap; patrone wat jy kan natrek.

R183

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1830
Delivery AdviceShips in 7 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Handgemaakte kaartjies in 'n kits is net wat jy nodig het om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Dit is 'n titel propvol idees en aanwysings om vinnig en maklik jou eie kaartjies te maak – veral vir daardie besonderse geleenthede wanneer jy jou familie en vriende spesiaal wil laat voel. Boonop sal dit jou net 'n appel en 'n ei kos, en dis veel meer persoonlik en skeppend as gekoopte kaartjies. Die volkleurboek spog onder meer met: 54 volkleurfoto's met idees vir handgemaakte kaartjies; volledige aanwysings oor hoe om elke kaartjie perfek te maak; alles wat jy benodig om elke kaartjie te kan maak; 'n lys met toerusting en gereedskap; patrone wat jy kan natrek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

October 2012

Availability

Expected to ship within 7 - 10 working days

Authors

,

Dimensions

265 x 210mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

128

ISBN-13

978-0-7981-5574-8

Barcode

9780798155748

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5574-4



Trending On Loot