Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans


As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is nie alleen nie. God is reg langs jou.Die sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag bevat ’n versameling kernverse uit die Skrif en ’n kort oordenking oor temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid.

R156
List Price R189
Save R33 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1560
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is nie alleen nie. God is reg langs jou.Die sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag bevat ’n versameling kernverse uit die Skrif en ’n kort oordenking oor temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

unknown

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

ISBN-13

978-0-638-00842-5

Barcode

9780638008425

Categories

LSN

0-638-00842-5



Trending On Loot